Quantcast
Channel: elmarieberry – Elmarie Berry Good Food
Viewing all 59 articles
Browse latest View live

Granny se hoender

$
0
0
Granny se hoender
Wanneer ons n Sondag opdaag vir middag ete by Granny se huis en hierdie hoender is op die spyskaart was almal so gelukkig en daar het nie n krummel oorgebly nie. Sy wou nooit die resep gegee het nie tot my ma een Sondag vir haar bediende gaan vra het hoe sy dit maak. Nou hier is die eenvoudige resep wat absoluut heerlik is.
Ingredients
  1. Hoenderstukke
  2. Olyf Olie
  3. Hoenderspeserye
  4. Uie (soveel soos wat jy verkies)
  5. Broodkrummels sy het altyd haar beskuit fyngemaak en dit gebruik en dit het definitief die verskil gemaak veral as jy anys beskuit gebruik.
Instructions
  1. Braai die uie en skep dit uit.
  2. In n lekker oondbak met n deksel braai die hoender stukke bruin en geur dit met hoenderspeserye.
  3. Skep die gebraaide uie bo-oor die hoender en strooi die beskuit of broodkrummels oor.
  4. Gooi so 1/4 koppie water langs die kant van die bak net om te help met die stoom proses.
  5. Bak die hoender toe by 180c vir 1 uur en oop vir n half uur.
Elmarie Berry Good Food http://www.elmarieberry.com/

Sjokolade Makrolletjies

$
0
0
Sjokolade Makrolletjies
Hierdie heerlike sjokolade koekies word glad nie gebak nie en is so maklik om te maak my kinders maak dit.
Ingredients
  1. 125 g botter
  2. 2 Koppies suiker
  3. 1/2 Koppie kakao
  4. 1/2 Koppie melk
  5. 3 Koppies hawermout
  6. 1 Koppie Klapper
  7. 5 ml vanilla
Instructions
  1. Smelt die botter, Kakao, suiker en melk saam en kook vir 5 minute.
  2. Voeg die hawermout, klapper en vanilla by.
  3. Skep lepels vol op n gesmeerde bakplaat, laat afkoel.
Elmarie Berry Good Food http://www.elmarieberry.com/

Tip #13

Nostalgiese Melktert

$
0
0
Melktert
Ek het my eerste kos kursus gedoen toe ek 14 was by Tannie Marcelle Botha in Bloemfontein haar kookskool se naam is Demo-den. Hierdie resep kom van haar af! Dit is n uithaler melktert resep, en my Ma mag maar die melktert bak. Hoop julle geniet die resep!
Kors
  1. 125 g botter
  2. Geel van een eier ( behou die wit)
  3. 1 groot koppie meelblom
  4. 1 hoogvol teelepel bakpoeier
  5. 1/2 koppie melk
  6. knippie sout
Vulsul
  1. 4 koppies melk
  2. 1 koppie suiker
  3. 1 eetlepel botter
  4. Geel van 4 eiers ( voeg eierwit by 1 eierwit van kors)
  5. 2 hoogvol eetlepels meel
  6. 2 hoogvol eetlepels mielieblom
  7. 1 koppie melk
  8. knippie sout
  9. 5 ml vanilla
Kors
  1. Maak die botter sag en voeg die geel van die eier daarby.
  2. Meng dit goed en voeg dan die meel, bakpoeier en sout by.
  3. Meng tot n krummelrige tekstuur.
  4. Voeg die melk by en meng tot n sagte deeg.
  5. Smeer die sagte deeg met n lepel in twee tertborde om egalige kors te vorm.
Vulsul
  1. Kook die 4 koppies melk,suiker en botter saam in n groot kastrol of in die mikrogolf.
  2. Meng die eiers, meel, mielieblom, melk en sout saam en voeg by gekookte melk en kook verder roer gedurig tot n lekker dik vla vorm, voeg die vanilla by en meng goed.
  3. Klits die eierwitte tot styf en vou in by die vla mengsel.
  4. Gooi in die kors, strooi die kaneel oor en bak vir 25 minute op 180c
Elmarie Berry Good Food http://www.elmarieberry.com/

Bobotie

$
0
0
Bobotie
Bobotie is one of those dishes that brings comfort to me and this recipe is so full of flavour I really enjoy the cinnamon in it. #comfortfood
Ingredients
  1. 1 Kg Mince
  2. Olive oil for frying
  3. 1 large carrot peeled and grated
  4. 2 Onions chopped
  5. 2 teaspoons garlic
  6. 10 ml each of ground ginger, ground coriander, turmeric, cinnamon, curry powder
  7. Salt and pepper
  8. 30 ml apricot jam
  9. 1/2 cup ground almonds
  10. One thick slice of bread soaked in milk
  11. 2 cups of buttermilk
  12. 4 eggs
  13. 4 bay leaves
Instructions
  1. Fry the onion, garlic , spices.
  2. Add the mince fry until brown.
  3. Add the apricot jam, almonds and bread, making sure to mix it in well you shouldn't be able to see big pieces of bread.
  4. Season well with salt and pepper.
  5. Lightly whisk the buttermilk ,eggs and season well.
  6. Spoon the mince into a oven dish and pour the milk and egg mixture over and poke the bay leaves in the mince.
  7. Bake at 180c for 45 minute or until golden and the egg mixture firm.
  8. Lightly whisk together
Notes
  1. You can easily halve this recipe but ,it is better the next day so I always make the full recipe for lunch the next day!
Elmarie Berry Good Food http://www.elmarieberry.com/

Simple Chicken Satay

$
0
0

Simple Chicken Satay
Ingredients
  1. 1 kg chicken thighs diced into 2cm cubes
  2. Juice of 2 limes
  3. 2 thyme sprigs, leaves removed
  4. 2 tbs. black pepper
  5. 1 tbs. cumin seeds
  6. 1 tsp. cayenne pepper
  7. 2 red chilies sliced
  8. 30g butter
  9. 2 red onions, diced
  10. 3 cloves garlic finely chopped
  11. 2 cups chicken stock
  12. 100g peanut butter, smooth or crunchy
  13. 4 tomatoes, de-seeded and diced
  14. Salt and pepper to taste
  15. Coriander and steamed rice to serve
Instructions
  1. Marinate the chicken in the lime juice and spices for 30 minutes.
  2. Add the butter to a pan and heat. Sauté the onion and garlic until it is translucent. Add the chicken with the marinade and cook until browned.
  3. Heat the stock add the peanut butter and four over the chicken pieces and simmer for 15 minutes.
  4. Add the tomatoes and cook for another 5 minutes. Season with salt and pepper and serve with rice and coriander.
Notes
  1. The Lanzerac Pionier Pinotage pairs very well with hot curry, spicy barbecue or robust meat dishes, and this combination of spices brings this pairing to life!
Elmarie Berry Good Food http://www.elmarieberry.com/

Order the Lanzerac Pionier Pinotage HERE

Tip #14

Gebakte Souskluitjies

$
0
0
Gebakte Souskluitjies
As ek na my ma verlang en terugdink aan my dae in die huis kan ek nie help om te dink aan pannekoek wat sy elke keer as daar net n wolkie in die lug was moes bak nie, Natuurlik ook melktert, want niemand kan n melktert bak soos my ma nie en dan was een van ons gunsteling hierdie resep van haar, haar flop vrye souskluitjies!!
Sous
  1. 1,5 L water
  2. 375 ml bruinsuiker
  3. 50g botter
  4. 5 ml kaneel
  5. 5 ml sout
Deeg
  1. 2 koppies meel
  2. 20 ml bakpoeier
  3. 5 ml sout
  4. 5 ml allspice
  5. 100g botter
  6. 2 eiers
  7. 1/2 koppie melk
  8. Kaneelsuiker na smaak
Instructions
  1. Verhit die oond tot 150c
  2. Verhit die suiker en 1/4 koppie van die water in n kastrol, Laat die suiker karamaliseer - moenie roer nie anders sal dit suiker kristalle vorm. Jy kan die pot heen en weer skud om dit te meng.
  3. Voeg nou die res van die sous bestanddele by en kook vir 3 minute.
  4. Om die deeg te maak voeg al die bestanddele in n menger en meng goed deur die deeg moenie te dun of te dik wees nie.
  5. Gooi die stroop in n oondbak met n deksel, skep nou lepels vol van die beslag in die stroop.
  6. Strooi kaneelsuiker oor en bak met die deksel vir 40 minute.
  7. Bedien saam met vla en roomys.
Elmarie Berry Good Food http://www.elmarieberry.com/

Hoenderpastei

$
0
0
Hoenderpastei
Ek het al baie resepte geproe en gemaak, maar hierdie resep staan vir my kop en skouers bo die ander, dit is maklik om te maak en heerlik. Een van die geheime van die resep is asseblief gebruik Woolies se "All Butter Puff Pastry" te gebruik ,dit maak regtig n verskil. Jy kan hoenderborsies gebruik, maar ek vind dat n heel hoender het nie baie meer geur en smaak.
Ingredients
  1. 1 Heel hoender
  2. 1 Ui
  3. 5 Naeltjies
  4. 5 ml allspice
  5. Sout
Vulsel
  1. 1 gevlokte hoender
  2. 2 uie opgekap
  3. 2 groot wortels grasper
  4. 125 g ham in blokkies gesny ( jy kan ook spek gebruik)
  5. 330 ml bier (dit is een bottel, ek hou van Peroni ,maar jy kan enige een gebruik)
  6. 1 eetl. heel korrel mosterd
  7. 1 t. knoffel
  8. 1 eetl. meel
Instructions
  1. Sit die hoender in n groot pot, gooi die allspice, naeltjies, sout en opgesnyde ui by en kook in genoeg water vir 45 minute of totdat die hoender sag is, laat die hoender effe afkoel en verwyder al die bene - ek verwyder die vel ook. Moenie die aftreksel weg gooi nie ons gaan dit nou-nou gebruik.
  2. Vat n lekker pot en braai die uie, wortels en knoffel totdat die uie deurskynend is.
  3. Voeg die gevlokte hoender, ham, mosterd, peroni en een koppie van die aftreksel ( gooi die aftreksel deur n sif sodat ons nie met daai groot stukke uie in ons pastei sit nie)
  4. Strooi die meel oor en kook dit lekker deur.
  5. Skep die vulsel in n oondbak en plaas die puff pastry bo-op.
  6. Verf die deeg met n geklitste eier.
  7. Bak die pastei vir 35 min by 180c of tot goud bruin.
Elmarie Berry Good Food http://www.elmarieberry.com/

Easy almond and date energy balls

$
0
0
Easy almond and date energy balls
These little balls are so good you would never think that they are healthy as well!! My kids love them in their lunchboxes as a treat.
Ingredients
  1. 1 cup almonds (or any nuts you like)
  2. 2 cups pitted dates
  3. 2 tablespoons almond butter
  4. 4-5 tablespoons coconut oil
  5. 2 tablespoons cocoa powder (I use raw cocoa powder that I buy at the health shop)
  6. 3 tablespoons rolled oats
  7. 1 tablespoon coconut
  8. 2 tablespoons of water
Instructions
  1. Put all the ingredients in a food processor and blitz for about 30 seconds or until it's mixed well.
  2. Roll them into little balls and store them in a airtight container in the fridge.
Elmarie Berry Good Food http://www.elmarieberry.com/

Beef Curry

$
0
0
Beef Curry
Winter and curry are synonym for me!! I love these bold flavors and can put you instantly in a good mood! I hope you enjoy it!!
Ingredients
  1. 750g steak cut into blocks
  2. 1/3 cup olive oil
  3. 1 tbs ground coriander
  4. 1 tbs ground cumin
  5. 1 tbs mustard seeds
  6. 2 teaspoons turmeric
  7. 1 tbs fennel seeds you can use grounded as-well
  8. 1 onion chopped
  9. 1 red chilli chopped
  10. thumb size ginger grated
  11. 2 tbs tomato paste
  12. 2 cloves of garlic
  13. 2 cups beef stock
  14. Juice of 2 lemons
  15. Salt and pepper
Instructions
  1. Fry the onion, garlic, all the spices until the mustard seeds starts to pop.
  2. Add the meat and fry until brown.
  3. Add the tomato paste, garlic chilli and beef stock and juice of 2 lemons.
  4. Reduce your heat to low simmer, cover the pan and cook the curry for 90 minutes or until the meat is soft.
  5. Cook uncovered for a further 15 minutes, this will allow the sauce to thicken.
  6. Season well.
  7. I serve this on basmati rice and with Greek yogurt and fresh coriander.
Elmarie Berry Good Food http://www.elmarieberry.com/

Tip #15

Koeksisters

$
0
0
Koeksisters
Hierdie resep word vir geslagte al oorgedra. Ek het bietjie in Kleinmond gaan kuier sodat Tannie Hettie vir my kon wys hoe om hierdie onfeilbare koeksisters te bak! Hier is die resep nou! Ek het gevra hoekom die deeg 100 keer gegooi moet word, maar sy het gese sy weet nie, maar sy doen dit so omdat die resep so se en dit werk. (ek het die resep gehalveer)
Ingredients
  1. 10 koppies meel
  2. 6 eiers
  3. 2 teelepels sout
  4. 2 1/2 koppies water
  5. 7 1/2 teelepel bakpoeier
  6. 5 eetl botter
Stroop
  1. 20 koppies suiker
  2. 10 koppies water
  3. 1 1/2 teelepel gemmer
  4. 3/4 teelepel wynsteensuur
  5. 3/4 teelepel kremetart
Die vorige aand
  1. Meng die meel,sout en bakpoeier.
  2. Vryf die botter in die meelmengsel.
  3. Meng die eiers en water, voeg dit by die meelmengsel en knie totdat dit n bal vorm.
  4. Nou moet jy die deeg vir n honderd keer gooi!!
  5. Maak die deeg toe met plastiek en laat die deeg oornag rus.
Maak die stroop
  1. Kook al die stroop bestandele saam totdat die stroop helder van kleur is. Laat afkoel.
Die volgende dag
  1. Sny stukkie van die deeg af en druk effe plat so 5 cm dik.
  2. Sny die deeg nou in repies en trek effe langer uit, vat die repie in die middel vas en gee die deeg n draai. (maak seker die punte is lekker vasgedruk).
  3. Braai die koeksisters in matige olie net tot goudbruin, wanneer hulle uit die olie kom dompel hulle dadelik in die stroop ( ek hou hulle sommer met n aartappel "masher" onder die stroop totdat dit weer amper tyd is vir die volgende koeksisters om uit die olie te kom).
  4. Herhaal die proses totdat almal klaar is.
Notes
  1. Die koeksisters vries fantasties!
Elmarie Berry Good Food http://www.elmarieberry.com/

Tip #16

Tip #17


Tuesday Tip #18

French Onion Tartlets

$
0
0
French Onion Tartlets
I have decided to do something easy, light but absolutely delicious this month for the Wine pairing. A while back we had a Cabernet sauvignon blind tasting and I made these little French tart-lets and it complimented the Cabernet so well and I would like to share this recipe with you.
Ingredients
  1. 1 Roll of puff pastry
  2. 4 onions finely sliced
  3. 2 Tablespoons fresh thyme leaves
  4. 1 cup of fresh cream
  5. 2 eggs
  6. Salt and Pepper
  7. ½ cup grated Parmesan cheese
Instructions
  1. Preheat your oven to 200c.
  2. Start of by melting 50g butter in a frying pan add a little oil to stop it from burning. Once you’ve got the pan nice and hot, tip in the onions, mix them thoroughly with the hot butter, and let them cook on high for about six to ten minutes until very lightly browned at the edges.
  3. Take them off the heat and add the thyme leaves and salt and pepper.
  4. Let the onions cool down.
  5. For the pastry, line 6 tart cases with the pastry or 1 big one.
  6. For the filling, whisk the cream and the eggs together and season well.
  7. Fill your pastries with the onions and pour over the cream mixture, sprinkle with the Parmesan cheese and bake them for 20 minutes or until golden brown.
Notes
  1. Serve it with a fresh garden salad or as a starter. Lanzerac Cabernet Sauvignon compliments this dish very well.
Elmarie Berry Good Food http://www.elmarieberry.com/

Tuesday Tip #19

Tuesday Tip #20

Tuesday Tip #21

Viewing all 59 articles
Browse latest View live